Successfully reported

Aspasia Agency CC

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Helena T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Wonderlike netjiese plekkie. Ciska ook 'n warm, vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beslis goeie opsie vir oorbly. Baie goeie opsie vir oorbly, meer spasie as slegs kamer. Sal vir seker aanbeveel. Kan ook heerlik buite sit (privaat) en selfs vleis braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Conveniently situated close to a service station and shopping centre. Ciska is very friendly and helped with our extra requests. The room has everything needed for a short stay. The room was very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lieflike gem om oor te slaap! Baie netjies, silwerskoon en baie gerieflik. Bed is gerieflik na 'n lang dag se reis en die plek is net verfrissend. Dekor is pragtig. Internet is goeie kwaliteit en veilige parkering. Aspasia was 'n groot verrassing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Luuks. Perfekte oornag op pad Hentiesbaai toe. Ons gasvrou het aan alles gedink en geen moeite ontsien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Lekker gebly. Sal aanbeveel. Alles skoon en netjies. Bedliggies het nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Very pleasant stopover place. Spacious rooms, fully equipped for self-catering. Crisp bedding and towels. Even the braai grid was spanking clean with all the braai tools. Nice rusks and chocolates were a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander N
1 nag
4.6
Mrt 2025

Alles wat ek verwag het en het baie lekker gebly. Baie netjiese plek met alles wat jy sal benodig as jy toer. Foto's van die verblyf het dit goed opgesom. Dis 'n gemaklike bed en die kamer het 'n lugversorger. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adele D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfekte oornagplekkie. Dit was die perfekte plek vir oornag voor ons lang reis terug na SA. Ons het alles gehad wat ons nodig het. Die vars vrugte in die yskas was ook 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Puik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ciska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M29, 860 Dr Sam Nujoma Avenue, Mariental, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18FlcrVhyaYOvlzBYa9ScFrc9Vxg1A18JZHF7cNG3IqPpaf7F1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 M29 860 Dr Sam Nujoma Avenue Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.626964927931 17.961360746905
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang