Successfully reported
+19

Aspasia Agency CC

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M29, 860 Dr Sam Nujoma Avenue, Mariental, Hardap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aspasia Agency is sentraal geleë in Mariental, 'n klein dorpie in die Hardapstreek van Namibië.

Daar is slaapplek vir 4 gaste in 2 gemaklike selfsorg-eenhede. Die eenhede het elkeen 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort, of net 'n stort. Ekstra matrasse is beskikbaar vir kinders.

Elke eenheid het 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n yskas, 'n enkel-induksiestoof, 'n mikrogolfoond en 'n ketel, en daar is 'n TV met DStv en lugversorging.

Daar is braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge en besienswaardighede in die omtrek sluit Hardapdam, hengel, swem en wildritte in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Helena T
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Wonderlike netjiese plekkie. Ciska ook 'n warm, vriendelike gasvrou.
Sep 2025
Lida M
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis goeie opsie vir oorbly. Baie goeie opsie vir oorbly, meer spasie as slegs kamer. Sal vir seker aanbeveel. Kan ook heerlik buite sit (privaat) e...
Sien meer
Sep 2025
Arthur W
Saam met lewensmaat
5.0
Conveniently situated close to a service station and shopping centre. Ciska is very friendly and helped with our extra requests. The ro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Vera P
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike gem om oor te slaap! Baie netjies, silwerskoon en baie gerieflik. Bed is gerieflik na 'n lang dag se reis en die plek is net verfrissend. Dek...
Sien meer
Apr 2025
Adele D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte oornagplekkie. Dit was die perfekte plek vir oornag voor ons lang reis terug na SA. Ons het alles gehad wat ons nodig het. Die vars vrugte in...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ciska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • M29, 860 Dr Sam Nujoma Avenue, Mariental, Hardap
  • Gaste dink Aspasia Agency CC het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M29, 860 Dr Sam Nujoma Avenue, Mariental, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18FlcrVhyaYOvlzBYa9ScFrc9Vxg1A18JZHF7cNG3IqPpaf7F1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 M29 860 Dr Sam Nujoma Avenue Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.626964927931 17.961360746905
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang