Aspasia Agency CC
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: M29, 860 Dr Sam Nujoma Avenue, Mariental, Hardap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aspasia Agency is sentraal geleë in Mariental, 'n klein dorpie in die Hardap-streek van Namibië.
Die verblyf bied slaapplek aan 4 gaste in 'n keuse van 2 gerieflike selfsorg-eenhede. Die eenhede is albei ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamers het óf 'n bad en stort óf slegs 'n stort. Ekstra matrasse is beskikbaar vir kinders.
Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas, enkel-induksiestoof, mikrogolf en ketel. Bykomende geriewe sluit 'n TV, DStv en lugversorging in.
Daar is braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.
Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Hardapdam, visvang, swem en wildritte in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ciska Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- M29, 860 Dr Sam Nujoma Avenue, Mariental, Hardap
- Gaste dink Aspasia Agency CC het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: M29, 860 Dr Sam Nujoma Avenue, Mariental, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang