Aspen Guest House
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 425 Berg Street, Clarens, 9707, Vrystaat
-
Vanaf
R1 000R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aspen Gastehuis is in Clarens tussen die berg en die rivier geleë. Die perseel grens aan die berg en die rivier wat deur die dorp vloei vorm die grens. Dit maak die gastehuis die ideale plek om na te ontsnap om te ontspan.
Die gasvrou, Alae Grabe, en haar 2 Deense honde, Picasso en Sky, woon op die perseel en sien daarna uit om gaste by die gastehuis te verwelkom.
Wanneer gaste by Aspen arriveer, is dit reeds die begin van 'n onvergeetlike ervaring. Die kaggel by die ingang maak die huis én hart lekker warm. Aspen Guest House het 'n knus gemeenskaplike sitkamer en leeshoekie met 'n kaggel en baie boeke om te geniet.
Aspen se gastekamers is ruim en elkeen is volgens 'n spesifieke tema versier. Met name soos Music, Writer, Nature, Artist en Quilters Den kan jy verseker wees van 'n unieke ervaring. Gratis WiFi is beskikbaar.
Ontbyt kan op versoek bedien word. Braaigeriewe is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Alaë Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 425 Berg Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Aspen Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 425 Berg Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang