Successfully reported
+28

Aspen Guest House

Gastehuis
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 425 Berg Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welkom by Aspen Gastehuis in Clarens, geleë tussen die berg en die rivier. Die eiendom grens aan die berg en het 'n oop spasie na 3 kante. Die klein rivier wat deur die dorp loop, vorm die 1 grens, wat die hele eiendom die ideale plek maak om te ontsnap en te ontspan.

Julle gasvrou, Alae Grabe en haar 2 great danes, Picasso en Sky, woon op die eiendom in hul eie area en verwelkom graag almal.

Aspen is die begin van 'n ervaring. Die kaggel in die ingang maak die huis en jou hart dadelik warm. Aspen Guest House het 'n knus gemeenskaplike sitkamer en leeshoekie met 'n kaggel en baie boeke om te geniet.

Aspen se gastekamers is ruim, en elkeen is volgens 'n spesifieke tema versier. Met name soos Music, Writer, Nature, Artist en Quilters Den kan jy seker wees dat jy in vir 'n unieke ervaring is. Gratis WiFi is toeganklik.

Ontbyt kan op versoek bedien word. Braaigeriewe is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Charlotte V
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik! Uitstekende akkommodasie, die eienaar is baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons te laat tuis voel. Eenhede word nie op Sondae...
Sien meer
Feb 2024
Claudine V
Saam met lewensmaat
4.8
Charming, wonderful, peaceful. The most charming, beautiful stay we've had at Clarens. Can't wait to come back next year; everything wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Neil M
Saam met lewensmaat
4.8
Uitstekende diens en baie vriendelik. Baie lekker gebly, dankie. Ons gasvrou was puik.
Nov 2024
Nicolien C
4.8
Awesome Was so lekker rustig.
Mei 2024
Chris L
Saam met lewensmaat
4.8
Sakpas waarde. Vriendelik ontvang en lekker gebly.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alaë Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 425 Berg Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Aspen Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 425 Berg Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczZDk3YjJkLWQ4MTEtNDQyMS05OWJiLTc1YWE1ZTA2MjdhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 425 Berg Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.512466 28.418129
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang