Successfully reported
+37

Asprislekker Huisie by die See

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Central Street, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Asprislekker Cottage By The Sea bied gemaklike selfsorgverblyf in Pearly Beach, Gansbaai. Die oopplan-huis is stapafstand van die strand af.

Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n spieëltafel en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en wasbak. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is gemeubileer met 2 driekwartbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die huis bestaan ook uit 'n oopplan-kombuis, eetkamer en leefarea met 'n see-uitsig. Die kombuis is volledig toegerus met eetgerei, breekware en gereedskap, 'n ontbyttoonbank, 'n gasstoof, oond, ketel, yskas-vrieskas, koffie en tee, 'n eetkamertafel met sitplek vir tot 8 gaste en 'n gastetoilet. Die huis het 'n braai op die dek wat uit die 2 slaapkamers vloei en 'n groot grasperk vir kinders om op te speel.

Die huis is toegerus met WiFi en troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Attrakties sluit in walviskyk in die seisoen wanneer hulle aan die kuslyn kom kalf, met aktiwiteite soos vetfietstoere, Grootwithaai-toere en 'n besoek aan die Danger Point-vuurtoring.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 35 Central Street, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Central Street, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0445e4902a4fcfb667a0419314bdfaa5fe990249f0be1b6a18f5177cca091bbf32eaf5ccc8acc730c12d0f185a0aa1875dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 35 Central Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.66093176055 19.488418513321
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang