Successfully reported

Assegaaibosch Country Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Louis J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Verskriklik lekker wegbreek plekkie! Ongelooflik lekker verblyf. Baie netjies. Pragtige omgewing. Baie aktiwiteite om te doen. Lekker restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Domonique W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragtige plek. Pragtige plek met uitsonderlike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pj Fourie F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Stil, rustig en heerlike plek om te ontspan. Baie vriendelike personeel. Dit was 'n aangename verrassing om so 'n vriendelike, ontspanne en aangename atmosfeer te ervaar op ons reis na die noorde toe. Vanaf ons aankoms, waar ons baie vriendelik ontvang was, tot ons vertrek was die personeel altyd baie behulpsaam om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die restaurant wat met ons ete bedien het, kan met die beste meeding. Baie dankie aan almal by Assegaaibosch.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cobus M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Great oornag plek gewees. Lekker 4 ster plek waar mens kan ontspan. Restaurant 5 ster! Ons dit gebruik as 'n oorslaap op pad Addo toe vanaf Hartenbos. Het die Prince Alfred pas gery. Die houtdekke is bietjie gaar en moet na gekyk word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mandy S
1 nag
4.6
Des 2024

I'll definitely stay here again. Lovely peaceful location, beautiful swimming pool and room well equipped. Restaurant was unexpectedly good, meals excellent and reasonably priced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henrietta N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Excellent stay. Excellent stay with great food. We liked that there was a games room for entertainment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Vriendelik en netjies. Vriendelik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
1 nag Besigheidsreis
3.2
Jan 2023

Baie netjies. Onverwagse, ekstra kostes. Ontvangs nie baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Yvonne E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Het heerlik oornag. Kos was baie lekker. Sal weer daar kuier. Netjies en skoon. Baie gerieflik sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona M
1 nag
5.0
Des 2022

Very comfortable stay in beautiful buildings and surroundings. I enjoyed the quiet of the manor house, with a full day's driving ahead the next day. The only suggestion is that at least one of the windows per bedroom is furnished with some sort of guard to keep the monkeys out. Sleeping with all the windows closed is not ideal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 810
R 1 810 R 1 629
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 810
R 1 810 R 1 629
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 810
R 1 810 R 1 629
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Route 62, Langkloof, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd18efb2a16381adf0e81ce3f9895df4f7ad546c9d0986bf73010125a6a5a0435988c8b835ac9f8c972bf2c54d7e0fe5f498c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 810 nouVanaf R1 629 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Route 62 Langkloof 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -33.945700755015 24.314074516296
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang