Successfully reported

Assendelft Lodge & Bush Camp

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Dina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies en skoon, veral die vars lug. Baie dankie. Die gasheer en gasvrou is baie verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Assendelft Lodge & Bush Camp
Baie dankie. Dit was vir ons aangenaam om julle te ontmoet en 'n plesier om julle te kon huisves tydens jul reistog.

Francois S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Quiet, peaceful and relaxing. Quiet and peaceful surroundings away from the hustle of town life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Highly recommended! Excellent, clean, well-appointed accommodation. Welcoming, attentive, helpful hosts. Tranquil surroundings. A perfect night's rest to refresh us for a long journey ahead.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terrance P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Oulike skaap plasie in die middel van nerens. Ons het laatmiddag aangekom. Piet het vir ons by die hek kom ontmoet en sy vrou het vir ons by die akkommodasie verwelkom. Ons het vergeet om wyn te koop en sy vrou het 'n bottel vir ons uit Piet se kas aangebied teen 'n billike prys. Ons het dit so baie waardeer. Die plek was baie skoon en ons het 'n warme stort geniet voordat ons in die heel gemaklike bed ingespring het. In die oggend het ek en my seun die skape gaan kyk voordat ons weer na die lang pad moes terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marina F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Plekkie netjies en skoon, het 'n goeie nagrus gehad. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heepko V
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2025

Lekker gekuier op die plaas. Die telefoniese skakeling was goed en kon ons dadelik sê dat ons ons aankope moes doen in Beaufort-Wes vir 'n aandete braai. Alles was skoon en netjies en die eienaars het ons dadelik laat tuis voel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Etienne V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Netjies en buigsaam. Piet het ons tegemoetgekom met ons spesiale versoeke. Die eenheid was ruim en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlike kuier gewees by Assendelft. Die eienaars laat mens tuis voel. Dit was 'n wonderlike kuier by Assendelft. Die eienaars is werklik vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariann H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Beslis aanbeveelbaar. Sielsrus op die Karoo plaas. Vriendelike, gasvrye eienaars. Perfekte oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Stil, sentraal, skoon, netjies. Baie netjies en skoon, en baie vriendelike, gasvrye eienaars. En op 'n baie lekker, bekombare, gerieflike area geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goeiemoed Farm No. 90, Prince Albert Road, 6931, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a49b716e858564a7afbf9f537f5968fa646244defb4b80768625bc21e35d42084992053f706aac4706919f7f49b9612a8e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 Goeiemoed Farm No. 90 Prince Albert Road 6931 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.994698928333 21.682698726654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang