Successfully reported

A'star

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Adwin Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Outstanding. Sommer baie lekker. Sal volgende keer meer naby aan die waterkant wil wees. Baie mooi en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pragtig. Mooi pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette O
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Value for money accommodation. Beautiful accommodation. Clean, affordable and close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Davina M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Dit was besonders. Die view, die stilte. Ek dit baie geniet. Wow! Dit was fantasties. Een van die mooiste plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donn S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

A star het my naweek gemaak weer eers baie dankie. Middag. Was baie lekker man en kinders wil weer daar gaan kamp. Maar met 1 ding was die nat wasgoed moes ek met my hande was. Maar was lekker, dankie. Van my mense het die nommer gevra en ek het die nommer aangestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Very tranquil. Dit was 'n baie lekker wegbreek. Loopafstand vanaf die strand af. Neem net kennis dat jy 'n breakage fee moet betaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Lekker kort rustyd. Ons het baie lekker gebly, die huis was perfek vir ons behoeftes. Die area was lekker stil, rustig en baie veilig. Die huis was skoon en netjies, daar is net 'n paar goedjies wat aandag kort. Ek sou graag die heated towel rails wou gebruik, maar dit het nie gewerk nie. Veral in die winter is dit nogal moeilik om handdoeke droog te kry. Die meeste van die toiletrolhouers was los, die seepbakkie was los. Die bed in die hoofslaapkamer kan vervang word, die regterkant is al deurgele (Ek sien dat dit reeds in 2023 en 2018 genoem is). Kan die TV asb. met 'n Smart TV vervang word asb.? Niemand kyk meer DSTV nie, ons wil graag Netflix of Disney Plus kan kyk. Die skottelgoedwasmasjien het nie lekker gewerk nie. Die koffie masjien was wel 'n wenner, ons het dit elke dag gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruaan J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

A+ vir A'Star. Akkommodasie was gerieflik en die eenheid het alles gehad wat ons benodig. Was baie bly dat alles skoon en netjies was. Defnitief waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Enjoyable, safe, relaxing. Was very relaxing. Close to the beach. There was no soap in either bathroom, but that was fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lesa-mare H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Mooi, goed geleë en netjies. Wonderlike plek, so mooi, en gerieflik. Beslis 'n plekkie wat ek weer sal besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1906

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 680
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 680
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa9bf1d16db5256057fb2925e4d85d74a1c7e55ab0b9b617a61ce32ef60fd2ef1f0a36bd80a3dc7e44adc78b62eb0b57f09a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 6 mense 33 5 1 5 87 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.81065947521 17.88891401719
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang