A'star
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 680 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
A'star is 'n pragtig versierde strandhuis wat tot 4 gaste kan akkommodeer. Neem asseblief kennis dat die openbare strand baie besig en raserig kan raak op langnaweke, openbare vakansiedae en Desembervakansies.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, insluitend 'n skottelgoedwasser, 'n elektriese kookplaat en oond en 'n binnenshuise kaggel. Die gemaklike sit- en eetarea bied 'n TV met die volledige DStv-boeket en Explora-dekodeerder.
Buite het gaste toegang tot 'n patio met goeie uitsigte en 'n braai-area. Parkeerplek van die straat af word ook voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 1908
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 87 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink A'star het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang