Successfully reported

Aster @ 5 Sunridge Park Self Catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Helena H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stil omgewing, lekker rustig geslaap. Lieflike goed ingerigte verblyf. Maklik om te vind en naby 'n winkelsentrum. Baie veilig en die gasvrou was vriendelik en baie gemaklik. Sal beslis dit aanbeveel en weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juandre B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Mooi, gasvrye hosts, gesellig en naby aan alles. Ons het so lekker gebly. Winkels en snelweg is net om die draai. Ons het van ons bespreking tot ons vertrek baie welkom laat voel. Ons sal beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjies en veilig. Baie lekker gebly, alles netjies en skoon, in 'n veilige area, alles wat jy nodig het en meer, sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ezna R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Veilig en sentraal. Hartlik ontvang. Ja, dankie. Vriendelike ontvangs. Op tyd. Gemaklik en veilig gevoel. Veilige parkering en sentraal geleë. Kamer was warm en gesellig met bediening van drinkgoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

I enjoyed the comfort of the room. Still would have liked a place to hang out. It was great, like the last time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodney V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Comfortable and affordable. At first, the place was cold, but as we did inform the landlord of the property about it, they attended to our wishes well. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy D
1 nag
5.0
Mei 2025

Lovely accommodation and hosts! Accommodation was exactly as shown in the pictures. Neat and clean. Would highly recommend to anyone travelling to Port Elizabeth.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Stunning! I will definitely come back again. Stunning, very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham V
1 nag
5.0
Apr 2025

Baie ruim, gerieflik en veilig. Ek het regtig baie lekker gewoon hier, en kan dit maklik aanbeveel. Die huisie is meer ruim as wat ek verwag het en is baie goed uitgerus. Die gastedame was regtig baie behulpsaam, en het selfs 'n versoek toegestaan wat normaalweg nie aanvaar word nie. Ek was regtig baie dankbaar. Die huisie is baie mooi en gele in 'n area waar ek veilig gevoel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leigh-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Aster Avenue, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a16fcfd6732874389ae8ccb9e978905b8a9a988de77a2df28598a523814aad53c5c253360b67eeac162a0d52c0374eec55e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 5 Aster Avenue Sunridge Park 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952696580934 25.526258462566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang