Successfully reported
+17

Astove 10

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Konrad Drive and Lilliecrona boulevard, Unit 10, Astove, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Astove 10 is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in Uvongo wat in 'n veilige kompleks met ononderbroke see-uitsigte geleë is. Dié woonstel, wat gerieflike selfsorgverblyf vir tot 4 gaste bied, is ideaal vir 'n klein gesin.

Dié woonstel op die tweede verdieping bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n TV en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n addisionele enkelmatras kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, lugbraaier, wasmasjien, broodrooster en ketel. 'n Ontbyttoonbank met sitplek is beskikbaar wat die leefarea van die kombuis skei. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en 'n oop balkon. DStv is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Die kompleks bied aan gaste veilige parkeerplek, bykomende besoekersparkeerplek en twee onderdak gemeenskaplike braai-areas aan elke kant

Skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste, maar is nie op Sondae of openbare vakansiedae beskikbaar nie.

South Broom Gholfbaan, Port Shepstone Buiteklub, die naaste lughawe, St Michael's, Manaba Lucien Beach, Uvongo strand en Mbumbazi Natuurreservaat is almal naby.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elna B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, heerlik ontspannend. Uitsig is pragtig, woonstel het alles in vir selfsorg. Dit is skoon. Die opsigter is baie vriendelik en hulpvaardig. Pry...
Sien meer
Okt 2025
Sandile M
Saam met lewensmaat
5.0
Epic and tranquil. We had a great experience; it was nice, clean and very peaceful. It felt too short. Thank you so much for your hospi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Engela E
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Die plek is goed ingerig met 'n mooi see uitsig.
Jul 2025
Bernard S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie naby aan die strand en kan see sien en hoor van slaapkamer af 100% voorstel. Baie nice plek. Lekker dat die strand so naby is. Stapafstand en die...
Sien meer
Okt 2024
Eleanor V
Gesin met tieners
5.0
Very nice location, comfortable, clean and value for money. The stay was comfortable and private. The place is well situated and good v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Corner of Konrad Drive and Lilliecrona boulevard, Unit 10, Astove, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Astove 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Konrad Drive and Lilliecrona boulevard, Unit 10, Astove, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50e36f6f042dcbec151065c4816661fd4d9d30ad8222c8ffb18142b444599d317c01df8b29e6f2a7b2a4d3f50d9b4b58111e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Corner of Konrad Drive and Lilliecrona boulevard Unit 10, Astove 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.843655348015 30.391352970284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang