Successfully reported

Astove 6

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Deonicia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Die woonstel het 'n lieflike seeuitsig en is baie gerieflik! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunita R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Excellent. We had a wonderful 3 nights stay. Place is amazing, owner is extremely helpful and very polite to deal with. The complex is so clean and peaceful. Gardens are so well maintained. Felt very safe. Views are breathtaking, will definitely visit again and will be recommending this place to friends. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very tranquil, no noise, great views and great location. Very quiet flat, with great views and in a very convenient location to be able to explore the South Coast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Astove 6
Hi Sharon Thank you for choosing us! Can't wait for you to visit us again! Illana & Jan

Madelein V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Awesome. Awesome sea view, dolphins and whales pass by daily. Relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker plek en mooi see uitsig. Het baie lekker gebly en die mooi uitsig geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Astove 6
Hi Willem Baie dankie vir die goeie resensie! Ons is bly dat julle die vakansie geniet het; en hoop dat julle sommer gou weer Astove 6 sal besoek! Groete Illana & Jan

Basie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Idiale ligging, lekker stil area met 'n mooi see uitsig! Ons as gesin het 'n wonderlike tyd gehad by Astove 6 en sal beslis weer in die nabye toekoms teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Astove 6
Baie dankie vir die resensie, Basie - dit is altyd lekker om te hoor gaste lekker gebly het. Kom gerus gou weer! Groete Illana & Jan

Joyce G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Prima verblyf. Die ligging is uitstekend en baie veilig met 'n wonderlike see-uitsig. Dit was nie ons eerste keer dat ons in Astove 6 tuis gegaan het nie en die diens is steeds van hoë gehalte. Die eienaar is ook bereid om die ekstra myl vir sy gaste te loop. Dankie, vir jou gewaardeerde ondersteuning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Astove 6
Hi Joyce Baie dankie vir die resensie. Dit beteken vir ons ongelooflik baie dat julle besluit het om weer by Astove 6 tuis te gaan! Ons vertrou ook dat julle reëlings vir die oornagverblyf oppad huistoe mooi verloop het. Hoop om weer van julle te hoor! Groete Jan en Illana

Gerda B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Onverbeterlik. Ek, my man, sy suster en haar man het ons verblyf baie geniet. Baie dankie aan Jan wat ons tegemoed gekom het nadat my swaer siek geword het en gehospitaliseer is. Ons het dit baie waardeer. Die woonstel is lekker gerieflik, skoon en baie lekker sentraal geleë. Die uitsig is onverbeterlik. Sal graag weer eendag daar wil tuisgaan. Nogmaals baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Astove 6
Hi Gerda Ons is bly dat julle die verblyf geniet het; selfs onder die omstandighede van jou swaer se gesondheid. Ons hoop dat hy vinnig sal herstel! Baie dankie vir jou mooi resensie - en die pragtige muur-horlosie wat julle vir ons in die woonstel agtergelaat het! Ons hoop werklik om julle gou weer by Astove 6 te verwelkom! Groete Jan & Illana

Jahn-marie M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Wonderlike see uitsig. Wonderlike see uitsig. Het alles gehad wat ons nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jan
Astove 6
Hi Jahn-marie Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle weer as gaste te verwelkom! Groete Illana & Jan

Charles V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Just great. Very nice view of a rocky shore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jan
Astove 6
Hi Charles, Thank you for your review! We hope to welcome you back at Astove 6 soon. Kind regards, Jan & Illana

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Konrad Drive, Astove 6, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3ca460f9bc0be5f523a97740b9ed3bdb1ce4abd82e70950af66f3854ebd060a665e1210c060cc3ee1286b5acfc31f33b866?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 5) 44 5 1 5 2 Konrad Drive Astove 6 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.843190285051 30.391683876515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang