At 40 Oceanview
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Maryland Avenue, Glan Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 782 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
At 40 Oceanview is 'n pragtige selfsorgvilla in die hartjie van Glen Ashley, Durban-Noord. Hierdie villa is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek met 'n see-uitsig en wat naby verskeie geriewe is.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers elk met 'n en suite-badkamer, asook 'n gastetoilet. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander twee slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die vierde en suite-badkamer 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek. Daar is 2 TV's en WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste die uitsig warmbad, swembad en sitplek geniet. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is ongeveer 2,8 km vanaf Glen Ashley Beach en naby winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Hopolang Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 59 Maryland Avenue, Glan Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink At 40 Oceanview het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Maryland Avenue, Glan Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang