At 8
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Stewart Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
At 8 is 'n verwelkomende, noord-gerigte woonstel vir 1 of 2 persone in 'n rustige voorstad van Port Alfred. Hierdie privaat toevlugsoord bied 'n unieke atmosfeer, lewendige voëllewe en asemrowende sonsondergang-uitsigte.
Die woonstel is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
'n Oggendkoffie word voorsien in die kombuisie, wat toegerus is met 'n ketel, mikrogolfoond en yskassie. Braaigeriewe is beskikbaar in die intieme privaat tuin.
Die woonstel is op die gashere se eiendom geleë en het 'n privaat voetganger-ingang en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
San Knoetze En
Gillian Rennie ...
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Stewart Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink At 8 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Stewart Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang