Successfully reported
+55

At Home Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 127 Bezuidenhout Street, Mokopane, 0601, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

At Home Apartments bied gerieflike selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie Mokopane. Die eiendom bestaan uit 2 volledig gemeubileerde eenslaapkamerwoonstelle wat ideaal is vir enkelreisigers, paartjies, vriende en 'n klein gesin wat saam reis.

Hierdie eerste eenheid kan 2 volwassenes met 'n kind akkommodeer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed, met lugversorging en plafonwaaier terwyl die badkamer met 'n stort toegerus is. Dit het 'n oopplan-sitarea met 'n plafonwaaier en 'n TV met Netflix. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, lugbraaier-ketel en mikrogolfoond. Gaste het toegang tot 'n sitkamerstel en 'n TV met Netflix is beskikbaar vir gaste se vermaak. Die badkamer met slegs stort is toeganklik vanaf die slaapkamer en die sitkamer. Die eenheid het sy eie patio, eie erf en sy eie afstandbeheerde hek. Die eenheid het 'n motorafdak met plek vir een voertuig of 'n tweede met vooraf reëlings.

Die tweede eenheid het slaapplek vir 2 gaste, 'n gesin met 2 of 3 kinders wat saam reis. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n TV met 'n oop uitsig en lugversorging terwyl die oop leefarea 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier en 'n TV met Netflix het. Die privaat badkamer is toeganklik vanaf die sitkamer en het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, lugbraaier, ketel en mikrogolf. 'n Etenstafel met sitplek vir 4, twee gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix is ook beskikbaar. Daar is 'n deur tussen die kamer en die sitkamer vir privaatheid.

Die eenheid het sy eie braai-area, motorafdak met plek vir een motor of 'n tweede met voorafreëling en 'n afstandbeheerde hek.

Gaste kry toegang tot gratis WiFi asook veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Rugsteunwater word deur tenks voorsien, terwyl elektrisiteit beskikbaar is met die hulp van 'n omskakelaar en sonpanele tydens enige kragonderbrekings.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 127 Bezuidenhout Street, Mokopane, 0601, Limpopo
  • Gaste dink At Home Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 127 Bezuidenhout Street, Mokopane, 0601, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc006942be69af8293904e868b4c7b547854335fd6667888befa6d5e961ca734bb5ad007d7ba60e94a0d45cee26e6c570444?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 127 Bezuidenhout Street Mokopane 0601 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.188612419709 29.001836964418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang