Successfully reported
+32

At Home Lodge

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Skegness Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

At Home Lodge is in die rustige strandfront-voorstad Summerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid gastekamers wat onderskeidelik 2, 3 of 4 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid het sy eie privaat ingang, 'n en suite-badkamer, WiFi, 'n TV met DStv-hotelpakket, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Gaste kan ontspan rondom die swembad en grasdakbraai-area.

At Home Lodge is 'n kort entjie se ry na die strand, restaurante, koffiewinkels, supermarkkompleks, casino, flieks en rolbalbaan.

Wasgoeddiens beskikbaar op versoek en moet die dag voor die tyd gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tanya V
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable. Shawn assisted with our check-in and our room was so clean every single day.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Brian L
Saam met vriende
5.0
Heerlik baie gesellig en rustig. Baie lekker, dit was 'n heerlike ondervinding en ek sal weer daar kom bly.
Aug 2025
Marthi H
5.0
Port Elizabeth die vriendelike stad. Baie skoon en netjies. Vriendelike professionele diens. Goed geleë naby die universiteit, restaurante en die see....
Sien meer
Apr 2025
Danie V
5.0
10/10. Baie lekker gebly. Baie vriendelik. Goeie waarde vir geld. Sal beslis vir enige iemand aanbeveel.
Mrt 2025
Abigail A
Gesin met tieners
5.0
Excellent and safe stay and friendly hosts. Excellent and safe stay and friendly hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 28 Skegness Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink At Home Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Skegness Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fb68b2b2e71e511af8a914488cf6083c75a30eacedeced9beb4084a5e0e55731415e8147a1716347e3f276b95d77df2611b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 28 Skegness Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.987549743857 25.66471638525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang