Successfully reported
+10

At Home on the Beach

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 139 Da Gama Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

At Home on the Beach is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel aan die strand vir tot 4 mense in 'n kompleks in Jeffreysbaai.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, en vir gerief word beddegoed en badhanddoeke voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 beddens vir 2 mense. Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is beskikbaar vir gebruik. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met beperkte DStv-kanale en maak oop op 'n balkon wat oor die see uitkyk.

Gaste word gratis WiFi en veilige parkeerplek aangebied. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Neem asseblief kennis dat rook nie in die woonstel toegelaat word nie. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n groot swembad.

Jeffreysbaai bied verskeie doendinge en besienswaardighede wat wissel van branderplankry, valskermspring, sandplankry, bergfietsroetes, die African Dawn Wildlife Sanctuary, die Dolphin Beach Entertainment Centre, verskeie museums en restaurante, en nog baie meer.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sarette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 139 Da Gama Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink At Home on the Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 139 Da Gama Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2nHjaV5gVwu85tSqmqL7UiOHEGBN3g2VXXOkzerxeu2e2pDu5v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 139 Da Gama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.034962819097 24.930863796295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang