At Home
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rondom Str 60, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
At Home is 'n gewilde bekostigbare gesinsgastehuis met meer as 20 jaar ondervinding in die gastediensbedryf en 'n unieke kleurvolle, warm styl. At Home is geleë in 'n ideale ligging in Upington, op een van die hoofstrate naby die Oranjerivier-wynproelokaal, Upington-lughawe, Medi Clinic-hospitaal, Desert Palace Casino en die Kalahari Mall.
Verblyf bestaan uit 'n verskeidenheid dubbelkamers, koninggrootte- of tweepersoonskamers, en 2 gesinskamers met selfsorg-opsies en braaigeriewe voor elke kamer, sowel as veilige toesluitparkeerplek.
Die gesinskamers kan elk 4 gaste akkommodeer en het privaat ingange. Die gesinskamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die gesinseenheid het 'n stapelbed, sowel as 1 dubbelbed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word.
Die koninggrootte- of tweepersoonskamers het 'n privaat ingang en bestaan uit 'n koninggrootte-bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word. Die gesinskamer het 'n privaat ingang en bestaan uit 'n dubbelbed, 'n stapelbed. Elke kamer het lugversorging of 'n verwarmer, 'n TV, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Braaigeriewe is voor elke kamer beskikbaar, en gratis WiFi word voorsien.
Geriewe op die perseel sluit in veilige parkering, braaigeriewe en 'n plonspoel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 243
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Rondom Str 60, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink At Home het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rondom Str 60, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang