Successfully reported
+37

At Kloof Guest Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 585 Kenega Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

At Kloof Guest Accommodation is 'n gaste-eenheid op die gasheer se eiendom in Erasmuskloof, Pretoria. Die eiendom is naby Castle Walk Mall, Menlyn-sentrum en Mediclinic Kloof Hospitaal.

Die Onyx-eenheid het 'n privaat ingang en stoep en beskik oor oopplan-leefareas. Daar is 'n dubbelbed, klerekas en 'n platskerm-TV met 'n Open View-dekodeerder in die eenheid. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie langs die bed het basiese toebehore soos 'n yskassie, mikrogolf, ketel en konveksie-oond.

Die Emerald-kamer is 'n ruim kamer met 'n hoë plafon, kandelare en ander luukse afwerkings. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed, 'n rusbank met 'n TV, 'n koffietafel, lessenaar, kaste en 'n klein biblioteek. Die badkamer het wit en swart marmerafwerkings en goue krane. Dit het ook 'n tuinuitsig. Ander geriewe sluit 'n kluis, platskerm-TV met Openview, onbeperkte WiFi, 'n kroegie en 'n koffiestasie.

The Amethyst Room is op die eerste verdieping van die hoofhuis en spog met 'n uitsig oor die tuin. Die kamer het 'n dubbelbed vir 2 gaste en die badkamer het 'n toilet, stort, bad en wasbak. Ander geriewe sluit 'n yskassie, 'n koffiestasie, 'n TV met 'n Openview-dekodeerder en onbeperkte WiFi in. Gaste het ook toegang tot 'n klein, privaat balkon.

Hierdie eiendom het 'n pragtige tuin en fonteine, asook uitstekende sekuriteit met 4 meter hoë mure en parkeerplek wat toesluit.

Die eiendom is ongeveer 13 km vanaf Pretoria se middestad en 42 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, asook 450 m van Kloof Hospitaal en 250 m van Castle Walk-winkelsentrum af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Petro V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige, rustige, skoon verblyf, sal weer daar bespreek indien in die omgewing. Baie lekker gebly, dankie. Baie vriendelik ontvang deur Michael, baie ...
Sien meer
Sep 2025
Frik H
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Wonderlik. Die Choc koek was baie lekker. Dankie.
Sep 2025
Karel V
Saam met lewensmaat
5.0
Gou tuis en gemaklik. Baie gerieflik en skoon, rustige omgewing en stil. Vriendelike diens.
Aug 2025
Rone V
5.0
Lekker. Awesome, puik diens, sal definitief weer daar oornag. Puik gasheer!
Aug 2025
Nadine D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, mooi, 2de keer daar. Sal definitief weer daar bly. Baie lekker. Mooi groot en rustig.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 585 Kenega Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink At Kloof Guest Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 630
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 630
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 585 Kenega Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA846ddee0f55f7f66e0f96ccb4a046a05b328589e463b44f4bc193fbcbaa07bfcd328954cc6d810a6ad1a77a994bcec826257?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 119 5 1 5 585 Kenega Street Erasmuskloof 0084 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.8149439 28.2673487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang