Successfully reported

At Leisure

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Pierre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Voortreflik. Daar is glad nie genoeg goeie dinge wat ek kan sê van die plekkie nie. Gerieflik, baie mooi, alles wat nodig is. Lola is 'n uitsonderlike gasvrou. As jy ooit in Worcester blyplek soek, moet nie verder soek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Tuiste weg van jou huis. Absoluut 'n tuiste weg van jou tuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Kan At Leisure met vrymoedigheid aanbeveel. Gasheer en gasvrou was vriendelik en akkommoderend. Die eenheid is baie goed toegerus en silwerskoon. Dit was 'n puik keuse om daar oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewald K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Uitstekend! Sal enige tyd weer daar oorslaap! Het net geslaap, alles was uitstekend en geriewe op hoë standaard. Het ook ontbyt verniet gekry. Baie vriendelike gashere!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karl V
1 nag
5.0
Jan 2025

Het lekker ontspan en goed uitgerus na 'n lang dag agter die motor se stuur. Het dit absoluut geniet. Die plek is baie mooi versorg en ruim en in 'n mooi en stil woonbuurt geleë. Ek hou van die veilige parkering binne sig vanuit die woonstel. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en laat mens regtig tuis voel. Baie dankie, ek sien uit daarna om weer daar oor te slaap indien daar weer so 'n geleentheid is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noleen A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Die plek is baie netjies en die eienaar was baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Veilige en stil area. Sal enigeen aanbeveel om At Leisure te kies as verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolene K
1 nag
3.4
Jul 2025

Onvergeetlik lekker. Al was my booking vir een aand, was dit die moeite werd. Die rustigheid en vrede daar was ongelooflik. Ek het dadelik welkom gevoel en was boonop gefassineerd deur die gasvrou wat so mooi seker gemaak het ek is gemaklik en warm. Sal beslis hierdie plek aanbeveel asook weer daar wil oorslaap. Dit was goed!

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Awesome. Baie aangename gasvrou en verblyf. Baie netjies, skoon en veilig. Sal beslis in die toekoms weer daar oorbly. Word beslis vir toekomstige reisigers aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Makkie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Veilig, luuks en awesome gasvrou. At Leisure is 'n pragtige en keurig gemubileerde selfsorgeenheid wat baie gou vanaf die N1 bereik kan word. Dit is geleë in 'n baie stil, veilige en rustige omgewing. Die gasvrou was vandat ek die bespreking gemaak het baie behulpsaam en betrokke en ons gereeld op hoogte gehou. At Leisure is beslis 'n juweel wat veiligheid, ligging, gemak en waarde vir geld bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Rustige omgewing, stil en privaat. Het heerlik gebly! Die akkommodasie was wonderlik - netjies, skoon en modern met al die geriewe wat mens sou nodig kry. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en ek sal beslis weer daar gaan bly. Daar was tot 'n 'honesty basket' (ek noem dit 'n versoekings-mandjie) met lekkernye wat mens kon koop, so was nie eers nodig om winkel toe te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Koorts Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA067866e1554658f8e330113be75a529c78fb209af4da97567b3396a5a6e621626bcc6858d1cb43971dc2da2cf1ea37310a8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 3 mense 57 5 1 5 3 Koorts Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.617931188674 19.455992253967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang