Successfully reported
+31

At Leisure

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Koorts Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

At Leisure bied luukse oornagverblyf in Worcester, 'n bekoorlike dorpie in die Breederiviervallei. Dit is ideaal vir toeriste of sakereisigers wat die privaatheid van 'n selfsorg-eenheid waardeer. Worcester vorm 'n ideale oornagplek met talle wynkelders, geskiedkundige besienswaardighede en 'n reeks opwindende doendinge wat aangebied word.

Hierdie aparte selfsorg eenslaapkamer-eenheid het 'n privaat ingang en onderdakparkeerplek en is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n paartjie met vakansie. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Slaapbank word in die leefarea voorsien om 2 klein kinders te akkommodeer.

Die kombuis en leefarea is oopplan en maak oop op 'n klein binnehof. 'n Yskas-vrieskas, 'n induksiestoofplaat, mikrogolfoond, koffiemasjien en kooktoebehore word in die kombuis voorsien. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n platskerm-TV en gemaklike sitplek. Gaste kry ook veilige onderdakparkeerplek, gratis WiFi en toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Binne maklike bereik van At Leisure is verskeie restaurante, 'n gholfbaan, Mountain Mill Mall, natuurlike besienswaardighede, wynlandgoedere en hospitaal geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pierre D
Saam met lewensmaat
5.0
Voortreflik. Daar is glad nie genoeg goeie dinge wat ek kan sê van die plekkie nie. Gerieflik, baie mooi, alles wat nodig is. Lola is 'n uitsonderlike...
Sien meer
Sep 2025
Daniel L
Saam met lewensmaat
5.0
Tuiste weg van jou huis. Absoluut 'n tuiste weg van jou tuiste.
Sep 2025
Nic Z
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Kan At Leisure met vrymoedigheid aanbeveel. Gasheer en gasvrou was vriendelik en akkommoderend. Die eenheid is baie goed toegerus en silwe...
Sien meer
Aug 2025
Ewald K
Saam met vriende
5.0
Uitstekend! Sal enige tyd weer daar oorslaap! Het net geslaap, alles was uitstekend en geriewe op hoë standaard. Het ook ontbyt verniet gekry. Baie vr...
Sien meer
Mei 2025
Karl V
5.0
Het lekker ontspan en goed uitgerus na 'n lang dag agter die motor se stuur. Het dit absoluut geniet. Die plek is baie mooi versorg en ruim en in 'n m...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 3 Koorts Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink At Leisure het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Koorts Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA067866e1554658f8e330113be75a529c78fb209af4da97567b3396a5a6e621626bcc6858d1cb43971dc2da2cf1ea37310a8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 3 mense 57 5 1 5 3 Koorts Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.617931188674 19.455992253967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang