Successfully reported
+21

At Menlyn Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 186 Frikkie De Beer Street, 315 Menlyn Place, Pretoria East, 0001, Gauteng
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

At Menlyn Place is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Pretoria-Oos. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n lessenaar en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n Juliet-balkon, 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Lanseria Internasionale Lughawe is ongeveer 52.2 km weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Vervoerdienste
TV
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 186 Frikkie De Beer Street, 315 Menlyn Place, Pretoria East, 0001, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 186 Frikkie De Beer Street, 315 Menlyn Place, Pretoria East, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0a37f2a06aed19a65f7f2d3a79f894396d340fea3fa01d32943b480a90d5aa113556db9c59f849c429dd2d4c83687fdc1cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 186 Frikkie De Beer Street 315 Menlyn Place 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.784162380828 28.281731362526
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang