Successfully reported

At Rest Bushstay

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Lindi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik en ontspannend. Ons het heerlik gebly by At Rest Bushstay. Die ligging is perfek. Blyplek was baie netjies en die mense was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het hier gebly aan die begin en op die einde van ons 2-weekse Krugertoer. Die kamer is eenvoudig, maar van alle gemakke voorsien. In 'n veilige omgewing is dit 'n goeie start of einde van jou Krugerpark-toer. Vriendlike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Well worth it, great venue. Very convenient and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodney J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Lekker. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neels D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

N/A. It was okay. TV could be better situated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elize W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Baie lekker gebly! Baie lekker gebly, dankie. Vir die prys wat mens betaal, was dit goeie waarde vir geld. Silwerskoon en beddens slaap lekker. Sal gaaf wees as daar 'n bedlampie kan wees. En rooibostee - daar was net swart tee, wat ek nie drink nie. Kyk asb. na die drein buite - wanneer badwater uitloop, loop dit oor en die hele stoepie is dan nat. 'n Lekker verrassing was die nagapie wat kom kuier het, te oulik!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danny A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lovely! Great host and fantastic location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shenique C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Very friendly, organized and helpful. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel D
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Sal dit definitief aanbeveel! Baie lekker plek gewees, pragtige area en aangename gasvrou. Al kritiek wat ek het is dat die braaigeriewe net nie te goed was nie. Daar was nie 'n braai tang nie en die braaiborsel is al deur gebruik. 'n Aircon sal ook nie skade doen nie. Ek verstaan dat dit baie krag gebruik, maar in sulke hitte is dit nodig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sven K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Lovely little place at an affordable price. Loved the stay! Was definitely worth the price. Would highly recommend it to anyone looking for cheap accommodation near Hoedspruit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
At Rest Bushstay
Thanks for the lovely review, glad you enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 671 Kierieklapper Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0757b2bf5a8e288269edbd729c68fcde9aa230f6bdd7257bc78789991359bbc24f5d5575e3b4803d09b913e6d076c291b32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 671 Kierieklapper Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -24.352971019411 30.966290406584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang