At Rest Guesthouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Water Street, Zeerust, 2865, Noordwes
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
At Rest Guesthouse is in Zeerust geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir sakreisigers en gaste wat op soek is na 'n oornagslaapplek. Dit is 'n gerieflike oornagstop op pad na die Botswana-grens.
Die verblyf bestaan uit 2 eenhede wat pragtig versier is, elk met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort, toilet, 'n wasbak en 'n privaat stoep. Daar is ook 'n enkelslaapbank, geskik vir kinders jonger as 12 jaar en 'n TV met Openview.
Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek gedurende die verblyf.
Gaste is ook binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, die Zeerust-gholfklub, die sakekern en die N4.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Leoni Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4 Water Street, Zeerust, 2865, Noordwes
- Gaste dink At Rest Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Water Street, Zeerust, 2865, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang