At the River Guesthouse
Beskrywing
Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met 50 DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die eiendom plaasdiere en honde het wat op die perseel woon.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Wees bewus daarvan dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Fooie is vooraf betaalbaar.
Neem asseblief in ag dat rook slegs buite toegelaat word en nie binnenshuis nie.
Slegs inwonende gaste word toegelaat om oor te slaap. Ongeboekte gaste kan na goeddunke van die eienaar gevra word om te vertrek. 'n Boete van 100% van die oornagfooi sal gehef word indien dit geïgnoreer word.
Vermy asseblief om 'n harde geraas te maak.
Lugversorgers, televisies en ligte moet afgeskakel word indien die kamer nie beset is nie.
Was van klere kan teen 'n bykomende koste gereël word.
Onthou asseblief om sleutels met vertrek in te handig.
Gebruik van elektriese toestelle anders as dié wat in die kamer voorsien word, is onderhewig aan toestemming van die bestuurder.
Let asseblief daarop dat skoonmaak- en tuinmaakpersoneel nie instruksies van gaste sal aanvaar nie. Kontak asseblief die eienaars/bestuurder.
Maak asseblief seker dat die hekke toe is nadat u die perseel binnegegaan of verlaat het.
Geen troeteldiere toegelaat nie.
Geen kinders onder 12 jaar word toegelaat nie.
Vir langtermyngaste sal die kamers daagliks skoongemaak word, behalwe oor naweke. Linne sal een keer per week omgeruil word, en handdoeke sal twee keer per week of soos nodig omgeruil word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Acacia Kraalkop Road, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang