2001 The Rubik
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 17 Loop Street, Unit 2001 The Rubik, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R2 346 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            2001 The Rubik is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad, wat 'n ongeëwenaarde leefervaring met asemrowende uitsigte bied.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n goed toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Gaste kan maaltye geniet by die eetkamertafel met 4 sitplekke of ontspan op die gemaklike rusbank in die sitkamer. Vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n oordekte patio met sitplek, waar gaste die asemrowende uitsigte oor die ikoniese Tafelberg, Leeukop en uitsigte oor die stad na die historiese Robbeneiland kan geniet. Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike dakswembad en veilige parkering binne die gebou.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 55
Resensies 27
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 17 Loop Street, Unit 2001 The Rubik, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 17 Loop Street, Unit 2001 The Rubik, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang