Successfully reported
+88

At The Sea Ballito

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Sandra Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

At The Sea Ballito bied gerieflike oornagverblyf in Ballito, 'n dorp wat veral bekend is vir skilderagtige strande. Die gastehuis bied gaste 'n sentraal geleë vakansie en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n avontuurlike wegbreek. Hierdie eiendom ervaar nie beurtkrag nie aangesien dit 'n omskakelaar het.

Dié verblyf bied gaste 'n keuse van 6 pragtig ingerigte eenhede, almal met hul eie badkamers. Al die kamers bied bykomende geriewe soos plafonwaaiers, 'n lessenaar, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Geriewe op die perseel sluit 'n sonverhitte swembad, 2 braai-areas, 'n draagbare braai-area en warmpotbraai in wat op versoek voorsien kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mildred S
Saam met vriende
5.0
Ek het oorgeslaap omdat ek 'n troue gedoen het. Ek bespreek altyd net by julle. Baie vriendelike en uiterste skoon en veilige perseel. Baie dankie.
Sep 2025
Hans J
Besigheidsreis
5.0
Gemaklike, netjiese en veilige verblyf. Sien sterre.
Sep 2025
Nontyatyambo Q
5.0
Wonderful. The place was easy to find; the host was very welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Christene R
Saam met vriende
5.0
10 out of 10 would recommend. We had a lovely stay for 9 nights. The staff are really amazing, and Lana was very friendly. Thank you fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Nidia V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal vir seker weer gaan kuier. Ons het baie lekker gebly - paar uitwys punte. Die swembad is te warm vir gaste; terwyl ons daar was, het nie een g...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 11 Sandra Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink At The Sea Ballito het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Sandra Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87265405c958a76c3e06a0de6583f0f58972b28ee33a46ada30152c92e517f9ef9199b1963b82b02326a99bed0cdaf29f005?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 11 Sandra Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.54207 31.21444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang