Atello Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Sandy McGregor Road, Campher's Drift, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Atello Guesthouse is in George en bied ruim en gerieflike verblyf. Dit is ideaal vir gaste wat die prag van die Wes-Kaap en George se pragtige berge wil verken.
Verblyf is beskikbaar in 3 suites naamlik die De Lux Suite, die Royal Suite en die Two Souls Suite. Elke suite bied slaapplek aan 2 gaste. Elke suite het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamers het elkeen 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Elke suite het lugversorging, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Die WiFi bly aan gedurende beurtkrag en elke suite het sonaangedrewe beligting. Gaste het toegang tot 'n groot tuin met 'n buite-etenstafel en 'n swembad met sonstoele.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea en eetarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Sandy McGregor Road, Campher's Drift, George, 6529, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Sandy McGregor Road, Campher's Drift, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang