Athanor-Hogsback
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Waterfall Drive, Hogsback, 5712, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Athanor is in Hogsback, 'n betowerende dorpie in die Oos-Kaap geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir natuurliefhebbers en avontuurlustiges. Athanor spog met fenomenale uitsigte oor die Thyme-vallei.
Verblyf word gebied in 'n eenslaapkamer-kothuis en 'n gesinskothuis.
Die eenslaapkamer-kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis en leefarea is toegerus met 'n gasstoof, gas oond, mikrogolf, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n TV in die sitarea.
Die gesinskothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuis wat toegerus is met al die benodighede vir selfsorgverblyf. Daar is 'n dagbed, enkelslaapbank en 'n TV in die sitarea.
Gaste kan tot by pragtige watervalle stap of een van verskeie staproetes in die omtrek en op die perseel inslaan. Die area is ook 'n lushof vir voëlkykers aangesien daar so 'n ryk verskeidenheid voëls hier voorkom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Naomi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 10 Waterfall Drive, Hogsback, 5712, Oos-Kaap
- Gaste dink Athanor-Hogsback het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Waterfall Drive, Hogsback, 5712, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang