Successfully reported
+54

Athlone Lodge

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 28 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Henderson Road, Athlone, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R855 R770 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Athlone Lodge bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in 'n groen en rustige tuin, sentraal in Athlone, Pietermaritzburg, wat dit ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers maak.

Verblyf word in 4 koningkamers en 'n gesinseenheid gebied. Die koningkamers het elkeen hul eie privaat ingang, terwyl die gesinseenheid binne die lodge is. Elke kamer het lugversorging en gemaklike beddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder het elke kamer 'n lessenaar, 'n platskerm-TV en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gesinseenheid het 1 slaapkamer met 'n platskerm-TV, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Dié eenheid het 1 en suite-badkamer en 1 gedeelde badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste in die gesinseenheid het toegang tot die kombuis in die lodge.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en kan van die gedeelde sitarea en eetarea gebruik maak. Daar is ook 'n swembad en onderdakstoep waar gaste kan ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jeanie B
Saam met vriende
5.0
Comfortable and convenient! Our stay at Athlone Lodge was absolutely amazing! Mandy was so accommodating and the room was fabulous. We ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Thamsanqa M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Exceptional, very clean, accessible, accurate and best of all, management was very respectful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Johan S
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly met puik gasvryheid. Baie stil en rustig met lekker plaasetes.
Mei 2025
Kim J
Saam met vriende
5.0
We had a lovely stay at Athlone Lodge. The hosts were very friendly and efficient. The rooms were clean and tidy. They were cleaned dai...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Louise S
5.0
Vriendelike ontvangs en het 'n mooi uitsig geniet. Rustige verblyf. Baie gerieflik en stylvol. Was 'n plesier om te oornag.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 70 Henderson Road, Athlone, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Athlone Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R855
R 855 R 770
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R855
R 855 R 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf R855
R 855 R 770
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Henderson Road, Athlone, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b7877fd617beadde1c245267e6ad049752b22ac3dfe18a6dc8c119852d4f4a2f1a709f900fe197b011a35f5ad853810656c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R855 nouVanaf R770 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 70 Henderson Road Athlone 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.586779961329 30.357159504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang