Successfully reported
+54

Athlone Lodge

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 28 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Henderson Road, Athlone, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R855 R770 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Athlone Lodge bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in 'n welige groen en rustige tuinagtige omgewing, sentraal geleë in Athlone, Pietermaritzburg, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf word gebied in 4 koningkamers en 'n gesinseenheid. Die koningkamers het elkeen hul eie privaat toegang van buite die lodge, terwyl die gesinseenheid binne die lodge geleë is. Elke kamer het lugversorging en gemeubileer met gemaklike beddens, met en suite-badkamers met 'n stort. Verder het elke kamer 'n lessenaar, 'n platskerm-TV en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gesinseenheid het 1 slaapkamer met 'n platskerm-TV, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Dié eenheid het 1 en suite-badkamer en 1 gedeelde badkamer. Linne en badhanddoeke word vir elke kamer voorsien. Die gesinseenheid het toegang tot die kombuis binne die lodge om maaltye voor te berei.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en kan gebruik maak van die gedeelde gastesitkamer en eetarea, 'n duik in die swembad neem, of op die beskutte prieel ontspan en die rus en vrede geniet. Die lodge bied veilige parkeerplek van die straat af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jeanie B
Saam met vriende
5.0
Comfortable and convenient! Our stay at Athlone Lodge was absolutely amazing! Mandy was so accommodating and the room was fabulous. We ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Thamsanqa M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Exceptional, very clean, accessible, accurate and best of all, management was very respectful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Johan S
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly met puik gasvryheid. Baie stil en rustig met lekker plaasetes.
Mei 2025
Kim J
Saam met vriende
5.0
We had a lovely stay at Athlone Lodge. The hosts were very friendly and efficient. The rooms were clean and tidy. They were cleaned dai...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Louise S
5.0
Vriendelike ontvangs en het 'n mooi uitsig geniet. Rustige verblyf. Baie gerieflik en stylvol. Was 'n plesier om te oornag.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 70 Henderson Road, Athlone, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Athlone Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R855
R 855 R 770
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R855
R 855 R 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf R855
R 855 R 770
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Henderson Road, Athlone, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b7877fd617beadde1c245267e6ad049752b22ac3dfe18a6dc8c119852d4f4a2f1a709f900fe197b011a35f5ad853810656c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R855 nouVanaf R770 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 70 Henderson Road Athlone 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.586779961329 30.357159504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang