Successfully reported

ATKV Hartenbos

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 542 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Nadia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Rustige see verblyf om weg te kom van die gejaagde plaas lewe. Was vreeslik ontspanne, net wat die siel nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld! Beter kan mens nie kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

EsmĆØ S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Ons was in 'n rondawel met see-uitsig. Aangename verblyf gewees. Sal dit vir seker aanbeveel. Ons het Saterdag ingeboek, daar was 'n grasserige Oos-Kaap-groep langs ons. Hulle het aangehou tot laat aand. Dankie aan Sekuritrit wat hulle stil gemaak het. ATKV, dankie, ons 6 dae was baie aangenaam, alles daar is so gerieflik en sentraal. Tot volgende keer. xx.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaymin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Excellent! Would definitely visit again! Excellent! Had a great stay and people are friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Ten out of ten. Very nice. 10 out of 10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike rondawel en alles wat mens nodig het. Wonderlik gebly! Alles was netjies en skoon. Het veilig gevoel. Naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chane D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Excellent. Baie, baie lekker. Sien julle binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waren L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie rustig. Ons het die weg breek geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Enjoyable. Alles was 100. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sterna M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Uitstekende waarde vir geld. Heerlik gebly! Ons rondawerk het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die daaglikse skoonmaakdiens was 'n onverwagte bonus. Die nuwe storte is pragtig, maar mens moet die water baie stadig laat loop om seker te maak die hele badkamer is nie onder water nie. Die handdoeke ruik nie baie lekker nie, maar behalwe hiervoor, was dit fantasties en uitstekende waarde vir geld. Ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2970

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 167
R 1 167 R 817
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 167
R 1 167 R 817
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 167
R 1 167 R 817
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 742 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldahna Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f8a0e09d37aa665ec67bba24fae3651027324c26520e80645b7550c3bbb2af92ef88217a1e52f4b2e06fac4d6259d583012?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 167 nouVanaf R817 per nag (plek vir 2) 542 5 1 5 Saldahna Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124986278094 22.112355225277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang