Successfully reported
+413

ATKV Hartenbos

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Jul 2025 tot 4 Des 2025.

  • Kapasiteit: 742 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldahna Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 167 R817 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

ATKV Hartenbos is op die bekende Tuinroete, tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth). Die oord is sowat 11 km vanaf Mosselbaai en 40 km vanaf George Lughawe.

Verskeie verblyfopsies is beskikbaar, insluitend selfsorg-eenhede, rondawels, kothuise, luukse hotelkamers en strandhuise. Al die selfsorg-eenhede het eetgerei, breekware en beddegoed. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oord spog met verskeie ontspanningsgeriewe, 'n restaurant, kitskosrestaurant, winkel en 'n binne- en buiteswembad. Daar is ook verskeie doendinge, soos putt-putt, trampoliens, die ATKV Hartenbos Museum en 'n speletjieskamer. Gaste kan 1 van Hartenbos se unieke staproetes langs die strand geniet. DiƩ roetes bestaan uit marmerblokke met uittreksels vanuit Afrika-digkuns.

Daar is ook konferensiegeriewe met plek vir 100 afgevaardigdes.

ATKV Hartenbos is die ideale basis vanwaar die verskeie trekpleisters in die area verken kan word, insluitend die Cango Grotte, Dias Museum, Kaap St. Blaize Vuurtoring, Botlierskop Privaat Wildreservaat, volstuisplase en Meiringspoort.

DĆ­t is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Strandtoegang

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 542 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Nadia D
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige see verblyf om weg te kom van die gejaagde plaas lewe. Was vreeslik ontspanne, net wat die siel nodig gehad het.
Okt 2025
Annemarie D
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld! Beter kan mens nie kry nie.
Sep 2025
EsmĆØ S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ons was in 'n rondawel met see-uitsig. Aangename verblyf gewees. Sal dit vir seker aanbeveel. Ons het Saterdag ingeboek, daar was 'n grass...
Sien meer
Sep 2025
Gaymin V
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent! Would definitely visit again! Excellent! Had a great stay and people are friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Chris C
Gesin met klein kinders
5.0
Ten out of ten. Very nice. 10 out of 10.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2970

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Saldahna Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink ATKV Hartenbos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 167
R 1 167 R 817
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 167
R 1 167 R 817
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 167
R 1 167 R 817
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 742 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldahna Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f8a0e09d37aa665ec67bba24fae3651027324c26520e80645b7550c3bbb2af92ef88217a1e52f4b2e06fac4d6259d583012?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 167 nouVanaf R817 per nag (plek vir 2) 542 5 1 5 Saldahna Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124986278094 22.112355225277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang