Successfully reported

ATKV Klein Kariba

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 728 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Clive V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Almal is so bedagsaam en vriendelik, die kampeerplek is baie veilig en skoon, ook baie om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ATKV
ATKV Klein Kariba
Thank you for your feedback. We do strive to provide excellent customer service and an enjoyable experience.

Arlene V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Had a great week with a friend. Excellent stay. A shower instead of a bath would have been great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ATKV
ATKV Klein Kariba
Thank you for your feedback. We do strive to provide excellent customer service and an enjoyable experience.

Christelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Uitstekend en baie rustig. My kinders het dit vreeslik geniet, hulle was mal oor die bokke en die apies! Dit was veilig en skoon vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ATKV
ATKV Klein Kariba
Beste Christelle. Baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop julle kom sommer gou weer by ATKV-Klein Kariba kuier. Vriendelike groete, ATKV-Klein Kariba

Kim B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Very enjoyable. Very enjoyable and the kids loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sherwin R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Amazing. My stay was amazing. I will definitely be going back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy Kareen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absoluut great! Ons bespreking in die (Tented House) was absoluut amazing! Die eenheid is goed ingerig, rustige atmosfeer in die bos en die bokke wat rustig rondloop tot op die stoep! Die vriendelikheid van die staff, veral in die restaurant, het regtig uitgestaan. Dan ook die Zipline was amazing - Nico het dit 'n great ondervinding gemaak! Al die oord fasiliteite was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Relaxing, peaceful, serene, amazing. It was amazing, loved the cabin, the staff and all the facilities were beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edmund H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Ontspannend. Regtig 'n baie rustige wegbreek plekkie. Meer as genoeg vir die kinders om te doen en genoeg opsies van verblyf en onmiddellike benodighede by die winkel en restaurant. Buite winkels ook nie te ver nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ATKV
ATKV Klein Kariba
Beste Edmund. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit daarna om julle sommer gou weer op ATKV-Klein Kariba te verwelkom, Vriendelike groete. ATKV-Klein Kariba

Nadia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Lieflik. Lieflike omgewing nét buite die stadsgewoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2963

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R355
R 355 R 249
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R355
R 355 R 249
per nag (plek vir 6)
Vanaf R355
R 355 R 249
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 1350 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Warmbad, 0480, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA969c298d00917f675286d31bc3897456b6f5bc4d324bad0c3d6e2aa9b24c593df224b8455578e3130a4944c4da41fc27b3ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R355 nouVanaf R249 per nag (plek vir 6) 728 5 1 5 R101 Warmbad 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.84958095542 28.335495740175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang