Successfully reported
+17

Atlanta 61

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 George Street, Atlanta 61, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Atlanta 61 is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel wat 2 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die woonstel kan nie meer as 2 volwassenes akkommodeer nie.

Die woonstel op die grondvloer beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 2 kinders is in die sitkamer beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat met 'n TV toegerus is.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike tuin, swembad en braaigeriewe. 'n Selfdiens-waskamer is ook in die kompleks beskikbaar.

Atlanta 61 is 1,5 km vanaf die strand en 5 km vanaf Somerset Mall en die Mediclinic Vergelegen geleë. Strand bied verskeie restaurante, kafees en kroeë, asook doendinge soos branderplankry, visvang, swem, sonsondergangvaarte en walviskyk in seisoen. Gaste kan ook die Strand Waterworld & Fun Park besoek, 'n potjie putt-putt speel of die Helderberg-wynroete verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gawie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 72 George Street, Atlanta 61, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atlanta 61 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 George Street, Atlanta 61, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fbe672cc73fc3adb5019d02c7a3df651f39d82454a870f73e7cec407fca9ba729a848a1dab574896875d1ca3cb1bb5e8769?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 72 George Street Atlanta 61 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.118071582526 18.841081553373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang