Successfully reported

Atlantic Beach Hotel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
4.5
Matome Patience M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Awesome. Awesome, clean, great location, great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carli E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Melkbos is pragtig en hotelverblyf het dit spesiaal gemaak! Baie lekker ontspannend en vriendelike personeel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2019

Teleurstellend! Drommetjie in kamer was vol vullis en personeel het geen koffie kapsules voorsien nie nadat ons gebel en gevra het. By ontbyt moes ons vra vir borde en glase!

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christoffel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2016

Dit is nie 'n beach hotel nie, lê op die derde blok van die see. Vir die tarief verlang 'n mens 'n groter verskeidenheid tv-kanale, die kersete was 'n gemors vir oor die R400 per persoon en soos reeds genoem, dit is nie by die see nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 355
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 355
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 355
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Commaille Road and 13th Avenue, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA909362c84749a4612b20ce80a826b2828f5c2552f5980e5f5235dd02c4755c18adb821419497b15081e5f3f6705269658614?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 355 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 Corner of Commaille Road and 13th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.72691123269 18.444091772352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang