Successfully reported

Atlantic Beach Villa

Gastehuis
Standaard dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R 2 120
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie 2 kamers beskik elk oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kamer het ook gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander noodsaaklikhede.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

- Kinders tussen die ouderdom van 2 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
- Rook is verbode in die gastehuis, maar gaste mag wel buite rook.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen besoekers word na 22:00 in die kamers toegelaat nie, daarna sal besoekers as ekstra gaste geag word wat ekstra kostes sal beloop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer met 'n swembad-uitsig
Vanaf
Vanaf R 2 240
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n skuifdeur wat lei na die swembad en tuin, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander noodsaaklikhede.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

- Kinders tussen die ouderdom van 2 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
- Rook is verbode in die gastehuis, maar gaste mag wel buite rook.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen besoekers word na 22:00 in die kamers toegelaat nie, daarna sal besoekers as ekstra gaste geag word wat ekstra kostes sal beloop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer met 2 enkelbeddens en swembad-uitsig
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n skuifdeur wat lei na die swembad en tuin, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander noodsaaklikhede.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

- Kinders tussen die ouderdom van 2 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
- Rook is verbode in die gastehuis, maar gaste mag wel buite rook.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen besoekers word na 22:00 in die kamers toegelaat nie, daarna sal besoekers as ekstra gaste geag word wat ekstra kostes sal beloop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid met 'n swembad-uitsig
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer beskik oor 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n skuifdeur wat lei na die swembad en tuin, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander noodsaaklikhede.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

- Kinders tussen die ouderdom van 2 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
- Rook is verbode in die gastehuis, maar gaste mag wel buite rook.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen besoekers word na 22:00 in die kamers toegelaat nie, daarna sal besoekers as ekstra gaste geag word wat ekstra kostes sal beloop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koningingrootte-kamer met 'n swembad-uitsig
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie 2 kamers beskik elk oor 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kamer het ook 'n skuifdeur wat lei na die swembad en tuin, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander noodsaaklikhede.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

- Kinders tussen die ouderdom van 2 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
- Rook is verbode in die gastehuis, maar gaste mag wel buite rook.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen besoekers word na 22:00 in die kamers toegelaat nie, daarna sal besoekers as ekstra gaste geag word wat ekstra kostes sal beloop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Suite
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is op die boonste vloer en beskik oor 'n ekstra lang koningingrootte-hemelbed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, handstort, wasbak en toilet. Die suite het 'n uitstekende uitsig oor Tafelberg vanaf die klein privaat balkon en die kamer het ook gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander noodsaaklikhede.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

- Kinders tussen die ouderdom van 2 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
- Rook is verbode in die gastehuis, maar gaste mag wel buite rook.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen besoekers word na 22:00 in die kamers toegelaat nie, daarna sal besoekers as ekstra gaste geag word wat ekstra kostes sal beloop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 120
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Dolabella Drive, Sunset Beach, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNzg5MGM3LTJiMDktNDU4NC05NDRkLTQ5OGQ0YjY5NDQ3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 120 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 12 Dolabella Drive Sunset Beach, Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.851112 18.493652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang