Successfully reported

Auberge de Courtrai

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Philip S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Ek was in die Paarl-omgewing vir werk en het vir twee nagte gebly. Ek het heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zettie
Auberge de Courtrai
Baie dankie, P. Waardeer jou mooi terugvoering. Hoop ons sien jou gou weer. Bly jy het lekker gebly. Lekker naweek. Groetnis. Zettie

Charne P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Beautiful and quiet area. We stayed 3 nights. The staff was friendly and the room was neat and clean. I will definitely book again in the summer to enjoy the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zettie
Auberge de Courtrai
Hi Charnë, Baie dankie dat jy tyd geneem het om vir my so 'n mooi briefie te skryf. Waardeer dit baie. Ek moet sê julle was ook baie baie oulike gaste ek wil baie graag hê dat julle weer moet kom kuier. Kom gerus weer. Vriendelike groete, Zettie

Elna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Genotvol. Lekker gebly, kamer was goed toegerus en gemaklik. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avril K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Gasvrye verwelkoming en baie lekker kamer met al die nodige geriewe. Mooi kamer met stort en bad ensuite. Baie gemaklike bed. Yskas, plunger, vars melk en heerlike koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zettie
Auberge de Courtrai
Hi Avril, Baie dankie dat jy tyd geneem het om vir my so ‘n mooi review te skryf. Waardeer regtig baie baie. Hoop ons kan julle weer ontvang by Auverge de Courtraj. Vriendelike groete. Zettie

Louis L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Rustig, veilig en skoon. Het ver gereis en was vreeslik moeg. Telefonies was almal beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Zettie
Auberge de Courtrai
Hi Louis, Baie dankie dat jy tyd geneem het om vir my so 'n mooi resensensie te gee. Bly om te kon hoor ons was 'n veilige hawe. Hoop ons paaie kruis weer eendag. Vriendelike groete. Zettie

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ananda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gasvryheid en vriendelike ontvangs. Heerlik gebly en 'n wonderlike gasvrou wat mens dadelik laat tuisvoel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zettie
Auberge de Courtrai
Hi Ananda, Baie dankie vir jou mooi “review”. Dat jy tyd geneem het om een te stuur: Ek is baie bly dat ek jou ontmoet het en hoop regtig om jou terug te sien. Gesënde feesgety. Geniet saam met jou familie: Voorspoedige nuwe jaar, net die beste van alles. Groetnis, Zettie.

Elsabe M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lekker! Altyd lekker om 'huistoe' te gaan. Volpunte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zettie
Auberge de Courtrai
Hi Elsabe, Lekker gewees om jou terug te sien. Aie dankie vir jou volgehouden ondersteuning. Liefdegroete, Zettie

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag
5.0
Sep 2024

Lekker verblyf, heerlike stoep! Baie lekker plek! Kamer is baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zettie
Auberge de Courtrai
Hallo Johan, Baie baie dankie vir die mooi “review”. Bly jy het lekker gebly. Kom kuier weer. Vriendelike groete, Zettie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Zettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Dumont Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93eb5134f0e4afbb34ebec8b47efa3ee73baef77c93611d1452ef2fe80da47e13287405c545a306ebea9b5de3feb44f072a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 3 Dumont Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -33.769675657913 18.953427299406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang