Aub's Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Saunton Road, Greenshields Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Aub's Place is in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied selfsorgverblyf gerieflik naby 'n verskeidenheid geriewe.
Die ruim huis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n bad, 'n handstort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien vir jou gerief.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in, saam met 'n ontbyttoonbank. 'n Etenstafel met sitplek vir 6 is beskikbaar vir gedeelde maaltye, terwyl die sitarea gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV het. Gratis WiFi word ook voorsien. Jy kan 'n paar bordspeletjies geniet of legkaarte bou wat voorsien word.
Gaste kan 'n toegewyde braai-area geniet en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Vir diegene wat die area wil verken, is Little Walmer Gholfbaan 3,4 km weg, en Baakensvallei is net 4,9 km vanaf die eiendom. Daar is baie restaurante in die area asook Walmer Park Winkelsentrum en Moffet on Main Winkelsentrum sowat 3 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 74 Saunton Road, Greenshields Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Saunton Road, Greenshields Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang