Stay @ Audrey's
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Zandberg Street, Somerset West, 7135, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay @ Audrey's is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel op die eienaar se eiendom in Somerset-Wes. Die eiendom is gerieflik geleë naby wynplase en besienswaardighede in die omgewing, terwyl die strand 'n kort rit weg is.
Hierdie ruim woonstel is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea en kombuisie. Dit is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. 'n Lugversorger, TV, lessenaar en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die kombuisie is toegerus met 'n regop yskas, 'n induksiestoofplaat, 'n lugbraaier, 'n broodrooster en 'n ketel. Buite is 'n privaat patio met pragtige uitsigte oor die tuin en sitplek waar gaste ook braaigeriewe kan aanvra.
Besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing sluit in visvang, wynproe, bergfietsry, tennis, voëlkyk, fietsry en swem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Audrey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 15 Zandberg Street, Somerset West, 7135, Wes-Kaap
- Gaste dink Stay @ Audrey's het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Zandberg Street, Somerset West, 7135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang