Augusta Palms
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willem Road, 20 Augusta Palms, Centurion, 0046, Gauteng
- Vanaf R800 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
Augusta Palms bied moderne en gerieflike verblyf. Hierdie kamer is deel van die eienaar se huis maar gaste het privaatheid.
Verblyf is in 2 en suite-eenhede, elk met 'n koningingrootte-bed met Egiptiese katoenlinne en 'n elektriese kombers, beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kamers het lugversorging vir somermaande en ondervloerse verhitting vir die koue winternagte. Daar is ook 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe met komplimentêre ingevoerde en plaaslike tee, en gebottelde water.
Bekende ontbyt-restaurante is binne bereik van die instansie, asook 'n inkopiesentrum en gholfbane.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Isabell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Willem Road, 20 Augusta Palms, Centurion, 0046, Gauteng
- Gaste dink Augusta Palms het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willem Road, 20 Augusta Palms, Centurion, 0046, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang