Successfully reported
+83

Aurora Gaste Eenhede

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Ferguson Street, Aurora, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aurora Gaste Eenhede is in die lieflike area van Aurora in Durbanville geleë, met maklike toegang na Kaapstad of Stellenbosch. Die selfsorg-eenhede is volledig toegerus, en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Verblyf beskik oor 5 eenhede. Elke eenheid het 'n TV en 2 eenhede het volledige DStv. Vier van die eenhede het 'n privaat ingang. Die groot eenheid en die eenheid op die boonste verdieping het braaigeriewe. Handdoeke word op versoek voorsien.

Die gastehuis het sekuriteitsmure en elektriese hekke, asook genoeg parkeerplek op die perseel. Die huis het 'n Mediterreense-styl met hortjies en ons probeer om 'n huislike atmosfeer vir ons gaste te skep. Alle eenhede is volledig toegerus.

Die perseel is stapafstand van die plaaslike winkelsentrum wat 'n Super Spar, koffiewinkel, Indiese restaurant, Sjinese restaurant, drankwinkel, apteek en 'n wassery het. Ons is sedert 1997 in werking en bied luukse, bekostigbare verblyf vir vakansiegangers of sakelui.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 10 Ferguson Street, Aurora, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aurora Gaste Eenhede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Ferguson Street, Aurora, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4NjY1MGJlLTc1YzktNDA5Yy04MGUwLTRiNmE1MDFhOGJmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 10 Ferguson Street Aurora 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.82977 18.6302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang