Successfully reported
+27

Aurora's Rest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Reier Street, 47 Meerenbosch Estate, Aurora's Rest, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Aurora's Rest is in die Middlevlei Natuurreservaat geleë en is 'n knus en smaakvol versierde dupleks-houthuis op die veilige Meerenbosch Estate tussen Fisherhaven en Hermanus.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n wasmasjien-tuimeldroër in die badkamer. Albei slaapkamers het dubbelbeddens met gehaltelinne. Die solderkamer kan 'n vyfde gas op versoek akkommodeer. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met sitplek vir 4 toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n mediaboksie. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeur lei na 'n houtdek met buitemeubels en daar is privaat braaigeriewe op die stoep onder. Die landgoed spog met 'n gemeenskaplike swembad en tennisbane.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

1.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
1.0
Veiligheid
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Odette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 47 Reier Street, 47 Meerenbosch Estate, Aurora's Rest, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Reier Street, 47 Meerenbosch Estate, Aurora's Rest, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04989130b2b8eaaaabc42382ebe405c88ed479663ed4bd9b94211201a3fdb0fb0bcec2420208b3d6e943d9d5887c1f26aa2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 1 5 1 2 47 Reier Street 47 Meerenbosch Estate 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.365323 19.105953
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang