Avalon
Beskrywing
Ideale klein nessie vir 2 gaste Hierdie knus eenheid is gemeubileer met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n klein yskas en mikrogolfoond, ideaal vir die opwarm van wegneemetes. Daar is geen TV nie, maar gaste het toegang tot onbeperkte WiFi vir hul eie slimfone of skootrekenaars. Geleë in 'n rustige omgewing, is dit die perfekte plek om te ontspan na 'n besige dag in die stad. Die eiendom is binne loopafstand van die Universiteit van Pretoria, Brooklyn Mall en Loftus Versfeld-stadion, en is omring deur goeie restaurante. Om 'n Uber of Uber Eats te bestel, is vinnig en gerieflik vanaf hierdie ligging.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Klein troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelmatras. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het 'n klein yskas en 'n mikrogolfoond. Alhoewel die eenheid nie 'n TV het nie, sluit dit 'n musiekklankstelsel en gratis WiFi in. Lugversorging word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Ekstra enkelmatras
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
Huisreëls
Klein troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 'n slaapbank, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, 'n lugbraaier en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die eenheid het lugversorging, 'n slim-TV met stromingsdienste, en 'n verskeidenheid boeke en leesstof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
Huisreëls
Klein troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en 'n ekstra enkelmatras. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n lugbraaier, mikrogolfoond en 'n yskassie. 'n Slim-TV met stromingsdienste en lugversorging is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat patio met 'n buite-eetkamertafel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Ekstra enkelmatras
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
Huisreëls
Klein troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 281 Brooks Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang