Avani Lodge - Hedgehog
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paardekloof Farm, Avani Nature Reserve, Bot River, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Avani Lodge - Hedgehog is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat tussen ander eenhede in die Avani Lodge Privaat Natuurreservaat geleë is en deur berge en fynbos 15 km vanaf Botrivier omring word.
Dié eko-vriendelike eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Buitestort is ook beskikbaar. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n lieflike etenstafel.
Buite is daar 'n privaat houtvuurwarmbad met 'n pragtige uitsig oor die omgewing. Parkeerplek is langs die eenheid beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en 'n plaaskat, Sebastian, wat vrylik rondbeweeg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Ewald Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 135
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Paardekloof Farm, Avani Nature Reserve, Bot River, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Avani Lodge - Hedgehog het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paardekloof Farm, Avani Nature Reserve, Bot River, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang