Successfully reported
+15

Avani Lodge - Truffle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Paardekloof Farm, Avani Nature Reserve, Bot River, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 100 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Avani Lodge - Truffle is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat onder meer in die Avani Lodge Privaat Natuurreservaat geleë is. Die lodge word omring deur berge en fynbos en bied 'n rustige ontvlugting net 15 km vanaf Botrivier.

Hierdie bekoorlike eko-vriendelike eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die 2 badkamers is elk toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Dié eenheid beskik oor 'n ruim onthaalarea en 'n houtvuur-bubbelbad met 'n houtdek na buite. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is en beskik oor 'n lieflike eetkamerstel waar gaste hul maaltye kan geniet. Dit beskik ook oor 'n groot vuurherd wat dien as 'n braai-area en kaggel.

Gaste word bederf met 'n privaat houtvuur-bubbelbad, met pragtige natuuruitsigte. Gaste kry parkeerplek langs die eenheid. Daar is ook 'n staproete, 'n gemeenskaplike swembad, en 'n plaaskat, Sebastian, wat vry rondloop.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marius V
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker weg van die stad se gewoel. Was lekker, ja. Ons het rustig geslaap en lekker gebraai. Warm badjie was baie welkom en was reeds warm to...
Sien meer
Okt 2025
Deon N
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent, tranquil, romantic. Excellent, tranquil, romantic, even a nice hike in the day. Ewald and his wife and all the staff are fri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Regan
Saam met lewensmaat
5.0
Magical, wonderful, amazing! An amazing experience. Correen, the owner, went out of her way to arrange our engagement picnic in the for...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Kyle D
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, well kept and breathtaking views. It was amazing. Ewald supplied wood, which was a huge save as we love to make fire, and it ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Amanda D
Saam met lewensmaat
4.8
Net te kort, geniet die natuur om ons. Baie lekker gebly, veral met Sebastiaan se inloer. Net jammer dit vat so baie werk om die hot tub warm te hou, ...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ewald Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 135

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Paardekloof Farm, Avani Nature Reserve, Bot River, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avani Lodge - Truffle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 100
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 100
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Paardekloof Farm, Avani Nature Reserve, Bot River, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02084ac89ef7490c3e1ae69b27f2ae6b7c57aef49910f5124e5f5bd4310a34e87944f8833a135d8a958ca3a6a970b9ad80a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 Paardekloof Farm Avani Nature Reserve 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.277203217167 19.238115516949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang