Successfully reported

Avar Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Rohan G
Lang verblyf
5.0
Sep 2025

Rustig. Ek het baie lekker gebly. Tannie Alta is baie vriendelik en behulpsaam. Sal Avar-lodge vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kogilambal Jayshree N
Lang verblyf
5.0
Mei 2025

A home away from home. I really enjoyed my stay. Alta and her husband are really wonderful hosts, and made my stay comfortable, and they are really hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Avar Lodge
Thank you very much for your review. It is truly appreciated. You are most welcome.

Mishka C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Peaceful, very nice and the host is very client centric and friendly. My stay was peaceful and the atmosphere was so calming. I always go back and also encourage my friends to consider this nice accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Avar Lodge
Thank you so much. It was my pleasure to receive you at Avar Lodge.

Miriam S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Awesome. Dit was aangenaam en 'n goeie buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Avar Lodge
Dit was aangenaam om u te ontmoet en te akkommodeer.

Jodine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Best place ever. Very relaxing and I enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alta
Avar Lodge
It was a pleasure to accommodate Jodine. They are peaceful and very quiet guests. The unit was left very neat. They are welcome again at any time.

Celest P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gerieflik en netjies. Gerieflik en netjies. Alles wat nodig is vir oornag verblyf. Vriendelik ontvang deur Alta.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Avar Lodge
Liewe Celest. Baie dankie vir die aanbeveling. Dit was voorwaar 'n baie groot plesier. Ons maak weer so.

Frank V
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Great, peaceful place to stay. Simply great value, good facilities and fantastic service from the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Avar Lodge
Dear Frank, thank you so much for choosing Avar Lodge. You are most welcome. The pleasure is ours.

Surelda H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2024

Alles wat jy nodig het. Baie vriendelike diens! Dit was wonderlik, ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Avar Lodge
Dit was aangenaam om te ontmoet. Sien uit na volgende besoek.

Feziwe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Beautiful. I certainly intend on going back to Avar Lounge. Our stay there was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Avar Lodge
Thank you for choosing Avar Lodge. It was great to meet you. You are most welcome to visit us again.

Gunter Z
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Die eenheid is baie skoon, stil en kan oor niks kla nie. Ons het baie lekker gekuier. Alta en haar man is baie hulpvaardig en vriendlik, altyd tyd vir 'n lekker geselsie. Ons het ons verblyf baie geniet en sal weer van hulle gebruik maak as ons Kaap toe kom. Die ligging is ook uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Avar Lodge
Baie dankie vir jul pragtige resensie. Dit was heerlik om julle hier te gehad het. Julle ondersteuning beteken baie. Ons het dit geniet en sal jul volgende keer weer verwelkom om by ons tuis te gaan. Baie groete en liefde daar. Glo julle sterk mooi aan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 DF Malan Street, Parow North, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36336b912c357eaff8a8b3dda799895dc5917fb9421ff6028c93e52c320d78df9b7570bfa8918db5de6de6c5cce7cce8b8b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 73 DF Malan Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8878518 18.580299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang