Avar Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 73 DF Malan Street, Parow North, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R695 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Avar Lodge is in Parow-Noord, een van die noordelike voorstede van Kaapstad, geleë.
Verblyf word gebied in 2 aparte eenhede met verhit-en-eetgeriewe. Elke eenheid kan tot 2 gaste akkommodeer en beskik oor 'n slaaparea, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die kombuisies is toegerus met yskassies, broodroosters, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolwe, eetgerei en breekware. Parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek.
Geleë 13 km vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe, 20 km na die Kaapstad CBD, V&A Waterfront en Kaapstad Stadion. Grand West Casino en die Canal Walk Winkelsentrum is net 8 km weg terwyl talle wynroetes 10 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 73 DF Malan Street, Parow North, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Avar Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 73 DF Malan Street, Parow North, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang