Avemore Eikehoff No 24
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Church Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 920 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Avemore Eikehoff No 24 is 'n pragtig versierde selfsorg-enkelwoonstel in die hartjie van die historiese Sentraal-Stellenbosch. Dit is die ideale woonstel vir enkelgaste of 'n paartjie wat op soek is na 'n veilige adres vanwaar hulle na al die restaurante en galerye kan stap. Dit is ook ideaal vir sakelui of ouers wat hul kinders by die universiteit besoek.
Die woonstel het moderne dekor en 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea bevat 'n koninggrootte bed met kraakvars linne, 'n klein eetkamertafel met stoele vir 2, 'n lessenaar of spieëltafel. Gratis WiFi is beskikbaar en die woonstel het 'n slim-TV, waar gaste kan aanmeld by hul eie stroomrekening op die toepassing van hul keuse. Gaste word ook voorsien van handdoeke, 'n afsluitbare kluis en 'n haardroër. Die ruim badkamer het 'n wonderlike stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n Nespresso-masjien, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien/tuimeldroër-kombinasie in.
Gratis ondergrondse parkering vir 1 voertuig word voorsien, en die gebou word bedien met 'n hysbak.
Avemore Eikehof No 24 is in die historiese sentraal Stellenbosch geleë, stapafstand van toprestaurante, die Quaint Cafe, luukse boetieks en kunsgalerye. Gaste kan die swembad by Leverger gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Cherice Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 148
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 28 Church Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Avemore Eikehoff No 24 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Church Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang